16 April 1942 – 17 February 2021

Dit is met uiterse leedwese dat die Bergklub van Suid-Afrika (Afdeling Magaliesberg) julle meedeel van die afsterwe vanoggend van Stefan Neser van aggressiewe kanker. Ons innige simpatie gaan aan Otti, hul kinders en kleinkinders, familie en al sy vriende, kollegas en kennisse.

Die familie het laat weet dat daar geen amptelike gedenkgeleentheid sal plaasvind nie. Ons nooi almal uit om bydraes en foto’s in te stuur na  news@mag.mcsa.org.za